Search for your favourite author or book

Die beweging van bloed

ISBN 
9781776380770
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R320.00
Published 
April 2024
About the book: 
Jou vyand is nader as wat jy dink.
 
Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom ’n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde lei die leidrade hom op ’n kronkelpad deur sy verlede na die skadukant van die samelewing. Elke tree nader aan die waarheid is ook ’n tree nader aan lewensgevaar. Sal Nino die antwoorde kry waarna hy soek? En hoeveel van sy eie duiwels gaan hom langs die pad inhaal? Die beweging van bloed is ’n naelbytspanningsverhaal wat jou laat raai tot die einde.
Other titles by this author 
About the Author

Pieter Stoffberg  is ’n prokureur en skrywer van Ermelo. Sy kortverhaalbundel  Die hart van ’n hond  is met die Eugène Marais-prys bekroon.  Donker vuur  is sy vierde roman.

Others also viewed

You've never seen the Wimpy Kid World like this before - an entirely new, awesome, friendly,...
A visual exploration of the weapons, armour, and technology of the Marvel comics, delving into...
Now more than ever, we need an understanding of how foods can and should feed MIND, BODY and SOUL...
The new mystery thriller from the author of One of Us Is Lying, Karen M. McManus! When mother-...