Search for your favourite author or book

Watter Boom Is Dit?

ISBN 
9781775840343
Format 
Epub
Recommended Price 
R220.00
Published 
March 2013
About the book: 
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierdie nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul ‘familiegroepe’ te beskryf.

Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word.

Die boek bied:
  • Talle volkleurfoto’s van die diagnostiese kenmerke van bome;
  • Opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal;
  • ’n Geïllustreerde woordelys van plantdele;
  • Notas met interessante bykomende inligting.
Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Embark on a moonlit adventure with  ‘The Nocturnal Nine’  and discover the...
Set in the farming community of the Kammanassie mountains in the Eastern Cape, Annelie Botes's...
In September 2007, Ellen Pakkies, a working mother from Lavender Hill on the Cape Flats,...
Taken Captive by Birds is a collection of acclaimed author Marguerite Poland’s ‘...