Search for your favourite author or book

Voël-safari Aktiwiteitsboek

ISBN 
9781779890528
Format 
Paperback
Recommended Price 
R190.00
Published 
March 2026
About the book: 
Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe, kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in wat nuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker. Soos kinders speelspeel die aktiwiteite voltooi, leer hulle meer oor die geveerde vriende in hul tuin én in die wildernis.
 
’n Kleurvolle aktiwiteitsboek vir jong natuurliefhebbers
Other titles by this author 
About the Author
Hélène Loon het ’n Honneursgraad in Ornitologie aan die Universiteit van Kaapstad. Sy het omvattende ervaring in ornitologiese navorsing, en stel spesifiek belang in voëlmigrasie. Sy is die skrywer van die topverkoper  Kinders se Voëls van Suider-Afrika.

Others also viewed

From the New York Times bestselling author of The Four, a provocative book of hard-won wisdom for...
Gear up for an exciting new adventure with the thrill-seeking Kidds as they search for a missing...
Inspired by thousands of years of Chinese thought, an enchanting and heart-opening illustrated...
The eminent psychologist and Holocaust survivor guides us through a universal journey of...