Search for your favourite author or book

Vetplantfeetjies

ISBN 
9781415211120
Format 
Epub
Recommended Price 
R220.00
Published 
September 2022
About the book: 

Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld.  Vetplantfeetjies  is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van  Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in  Fynbosfeetjies,  kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak. 

Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Die Koekiefles  is ’n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat...
Eagerly awaited, must-read new science book from the UK's bestselling non-fiction writer....
South Africa can sometimes appear to be awash with occult crime. From satanist conspiracies and...
The 12 key tissue salts are minerals that should be present in our bodies in per fect balance to...