Search for your favourite author or book

Sluitstuk

ISBN 
9781415210031
Format 
Paperback
Recommended Price 
R300.00
Published 
July 2023
About the book: 
Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom ’n Nederlandse vrou Suid-Afrika toe om navorsing vir ’n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel – bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het.
 
Onder die priemende blik van die biograaf lê die vakleerling, eens ’n aspirantskrywer en nou ’n Zen-monnik, sy lewe bloot in die bestek van een nag.
 
Wie was die groot skrywer werklik? Waarom was die impak van sy kluisenaarsbestaan en sy werk op die jong man so enorm? Hoekom het die skrywer hom na sy eensame sterfbed laat kom? Wat is die ware rede agter die Nederlander se biografie?
 
Sluitstuk  is ’n elegiese roman oor verlange, verlies, wraak en versoening wat die roete na stilte en die skeppingsimpuls oopskryf.
 

Others also viewed

The second book in the Mad, Bad and Dangerous to Know trilogy featuring Alvie Knightly. Optioned...
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al...
When we all know we're going to die, how do we make sure we truly live? Clover Brooks has...
Back in the long ago nineties, Rachel Walsh was a mess.   But a spell in rehab...