Search for your favourite author or book

Sasol Voels van Suider Afrika (5de uitgawe)

ISBN 
9781775846727
Format 
Epub
Recommended Price 
R495.00
Published 
July 2020
About the book: 
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika  is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.
 
Belangrike kenmerke van die nuwe uitgawe:
  • Meer as 800 nuwe illustrasies
  • Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik
  • Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte
  • Nuwe toevoegings van bydraende skrywers
  • Omvattende dekking van die streek se voëls
Listing 

Others also viewed

Cape Town Then and Now is a unique visual portrait of Cape Town and the Cape Peninsula,...
Dawn light on the mountains, a two metre swell coming off False Bay. PI Fish Pescado –...
Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste...
In late 1996, South Africa’s Constitution acquired the force of law. Its Bill of Rights...