Search for your favourite author or book

Sasol Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika

ISBN 
9781775847588
Format 
Paperback
Recommended Price 
R85.00
Published 
July 2020
About the book: 
Al lank ’n gewilde hulpbron, die nuwe, opgedateerde Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika  is nou beskikbaar. Dit bevat ’n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied ’n eenvoudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het. In gerieflike sakformaat bied dit:
 
  • Kruisverwysings na die nuwe Sasol Voëls van Suider-Afrika (vyfde uitgawe)
  • Ses kolumme vir veelvuldige waarnemings op ses verskillende plekke
  • Jongste name van alle Suider-Afrikaanse voëls
  • Endemiese en bedreigingstatus
Sal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afrikaans wil nasien en opteken.
 

Others also viewed

Terror has a new sound . . . and it comes from the darkest corners of James Patterson's...
Al lank ’n gewilde hulpbron, die nuwe, opgedateerde Oorsiglys van Voëls in Suider-...
The Poisoners is a history of four devastating chapters in the making of the region, seen through...
A small Alaskan town.   A brutal murder.   Echoes of a killing twenty-five...