Search for your favourite author or book

Sasol Eerste Veldgids Tot Sterrehemel van Suider-Afrika

ISBN 
9781775844228
Format 
Paperback
Recommended Price 
R130.00
Published 
May 2016
About the book: 

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

Other titles by this author 
About the Author
Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor ’n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is ’n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (1986–1987), besigheidsbestuurder (1996–2009) en eretesourier (2003–2010) gedien. Hy is ook ’n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, ’n lid van die British Astronomical Association en ’n erelid van die Hampshire Astronomical Group.

Others also viewed

Bibby’s – More Good Food  embraces approachable food made with thoughtful...
In August 2016, well-known South African businessman Herman Mashaba became mayor of Johannesburg...
In this short but informative guide, trusted authors Chris and Mathilde Stuart turn mammal ID on...
­The genus Gladiolus has fascinated plant collectors, taxonomists and the general public for...