Search for your favourite author or book

Pass: Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie maklik

ISBN 
9781432303440
Format 
Paperback
Recommended Price 
R70.00
Published 
November 2013
About the book: 
Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander.

Die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is ’n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.
Other titles by this author 

Others also viewed

Southern Africa is home to more than 2,000 introduced (not indigenous) trees. These non-native...
The Karoo is big sky country; a land of vast plains punctuated by flat-topped mountains, conical...
Hersien, met opgedateerde inligting en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die...
This visitor's guide has been fully updated and revised to include changing garden exhibits...