Search for your favourite author or book

Newman Se Voels Van Suider Afrika

ISBN 
9781770078772
Format 
Paperback
Recommended Price 
R400.00
Published 
November 2010
About the book: 

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. 

Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. 

Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voëls is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.

'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls te gebruik.

Other titles by this author 

Others also viewed

The topic of wealth is divided into two sets of opposing solutions: the ones sold by smiling...
The law affects us all, and even your most basic day-to-day choices and actions have legal...
A bestseller for 21 years, Mike Lundy’s Best Walks in the Cape Peninsula remains one of the...
Woodworking for Everyone will inspire you to create practical and stylish furniture for your home....