Search for your favourite author or book

Newman se Voels van Southern Africa (PVC)

ISBN 
9781770078796
Format 
Paperback
Recommended Price 
R550.00
Published 
November 2010
About the book: 

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei.

Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en Mosambiek. Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voëls van Suider Afrika is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. 

Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit. 

'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika te gebruik.

Other titles by this author 

Others also viewed

Sasol First Field Guide to Fishes of Southern Africa  is a fascinating guide to the fishes of...
815 species of amphibian have been described on the African continent – 788 frogs, 23...
Thoroughly revised and updated, this long-awaited new edition of  Field Guide to the...
The art of finding tiny joys every day of the year. In difficult times it’s easy to get lost...