Search for your favourite author or book

Net die Toets

ISBN 
9781432301996
Format 
Paperback
Recommended Price 
R95.00
Published 
August 2013
About the book: 

Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die Toets ideaal vir enige iemand wat so ’n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensietoets aflê. Met meer as 160 vrae wat alles dek van Padreëls, Waarskuwingstekens,  Inligti ngstekens en Padmerktekens tot Voertuigkontroles, Motorfietse en Reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue aflê. 

Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook ’n nutti ge afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgelê word.

Other titles by this author 

Others also viewed

Cape Town Then and Now is a unique visual portrait of Cape Town and the Cape Peninsula,...
This book is packed full of delicious recipes and useful advice for your newly weaned baby. It...
Jan Braai Junior In The Kitchen  is a cookbook for the next generation. Written in Jan Braai...
Gourmand World Book Cookbook Awards 2022 Winner - Health & Nutrition Award  After the...