Search for your favourite author or book

'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende

ISBN 
9781432310387
Format 
Epub
Recommended Price 
R95.00
Published 
June 2019
About the book: 

’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende  gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder). 

Other titles by this author 

Others also viewed

Topsy and Tim like going to the farm. They help the farmer, get some eggs, see the animals, and...
Some baby animals are small, and some baby animals are big. All baby animals love to play and learn...
2015 is the 80th anniversary of Penguin Books, as commemorated by this special edition of The Tale...