ISBN 
    9781432304836
      Format 
    Paperback
      Recommended Price 
    R160.00
      Published 
    May 2015
      About the book: 
    Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie. 
	
	Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ’n kind se ontwikkeling agter sou raak.
Listing 
    








