Search for your favourite author or book

My Stasie Straat Kombuis

ISBN 
9781485900955
Format 
Epub
Recommended Price 
R215.00
Published 
March 2022
About the book: 

Sjef Mynhardt Joubert kook al die afgelope vyf jaar in sy Stasie Straat Kombuis in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree, en sy huis as ’n kreatiewe ruimte en fotografiese ateljee gebruik. Die boek,  My Stasie Straat Kombuis,  is ’n weerspieëling van sy kombuis en die etes wat hy daar aanbied. Mynhardt geur alles wat hy doen met geesdrif, lewenslus en sy liefde vir kos wat gespruit het uit sy lewenservaringe, van sy kinderjare op ’n plaas in die Oos-Vrystaat tot sy reise in die buiteland en oor Suid-Afrika heen. Sluit by hom aan in die gulhartige en warm omgewing van sy Stasie Straat Kombuis en skep jou eie kulinêre lekkernye, berei met  joie de vivre  en armsvol liefde.

Listing 

Others also viewed

After his heart bypass operation, former champion athlete Christian Lemmer needs to take stock....
Four indentured women cross the black water to the Colony of Natal   In 1909, four women...
Zanemvula Kizito Gatyeni Mda, better known as Zakes Mda, is an award-winning South African...
Chicago, 1931. A strange house gives serial-killer Harper the power to travel through time; to...