ISBN 
    9781432307301
      Format 
    Board Book
      Recommended Price 
    R95.00
      Published 
    June 2016
      About the book: 
    My eerste: trekker maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfoto’s van voertuie, hoofsaaklik trekkers, benoem. Die dele van ’n trekker en verskillende werktuie wat op ’n plaas gebruik word, word geïdentifiseer.
Listing 
    





