Search for your favourite author or book

Lulu Bell En Die Pikkewynfeetjie

ISBN 
9781432304164
Format 
Paperback
Recommended Price 
R80.00
Published 
November 2014
About the book: 
Die reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9.
 
Lulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Dis nodig dat iemand prakties is in haar weird gesin. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek: selfs in die bad!
 
Lulu se ma is ’n kunstenaar en haar pa ’n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.

Others also viewed

An adorable animal bedtime story book
Hoog teen die horison van die Afrika-vlaktes staan ’n boom van wonder en wysheid– die...
This gorgeous little gift book from The Very Hungry Caterpillar  is the perfect way...
Meghan, The Duchess of Sussex's first children's book, The Bench, beautifully captures...