Search for your favourite author or book

As Klippe Kon Praat

ISBN 
9781776380657
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R330.00
Published 
July 2024
About the book: 
Na ’n storm spoel ’n kleutermeisie op die Olifantsrivier se oewer uit. Wie is klein Ellie, hoe het sy in die rivier beland, en waarom soek ’n Romeense bendebaas na haar?
 
Op die plaas Spoelklippe rou Annie nog oor die dood van haar seuntjie en die verbrokkeling van haar huwelik. Ellie kruip gou in Annie se hart in, maar gevaarlike mense is op die kind se spoor. Gou word Annie ook bedreig.
 
Gaan sy uit die maalkolk kan ontsnap of gaan sy weer alles verloor? En wat van Nico wat hoop om hul jeugliefde te hervat?
 
As klippe kon praat  is ’n eg menslike verhaal oor verlies, keuses en keerpunte.
Other titles by this author 

Others also viewed

WINNER OF THE SUNDAY TIMES  LITERARY AWARD FOR FICTION   A reluctant...
Combining the nostalgic writing of Jennette McCurdy's I'm Glad My Mom Died with the urgency...
Discover the vibrant world of African birds in this enchanting tale!   Join The ...
Five men head into the woods for a bachelor party weekend. Only four return. The brand new...