Search for your favourite author or book

Kammaland

ISBN 
9781776094165
Format 
Epub
Recommended Price 
R220.00
Published 
October 2019
About the book: 

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Op hul eie. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die ou gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dálk voorlê. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook ’n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en die kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-neëntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Annelie Botes is based in the Eastern Cape and writes in both English and Afrikaans. She is the author of a number of works, some of which have been translated into foreign languages. Riddle Child was published in August 2003, and the Afrikaans version of Riddle Child, Raaiselkind, has been prescribed as a setwork at schools in the Western Cape. 

Others also viewed

Between these covers you have the best of Ben Trovato's popular satirical columns, letters and...
The Whale Caller, in tattered tuxedo, spends his days on the cliffs of the small coastal town of...
Magnificent South Africa is a title which places its main emphasis on the country's wide-...
In this wide-ranging collection of essays, Pius Adesanmi explores what Africa means to him as an...