Search for your favourite author or book

Kammaland

ISBN 
9781776094158
Format 
Paperback
Recommended Price 
R320.00
Published 
October 2019
About the book: 

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Op hul eie. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die ou gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle ná vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dálk voorlê. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes.

Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook ’n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en die kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-neëntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar.

Other titles by this author 
About the Author

Annelie Botes is based in the Eastern Cape and writes in both English and Afrikaans. She is the author of a number of works, some of which have been translated into foreign languages. Riddle Child was published in August 2003, and the Afrikaans version of Riddle Child, Raaiselkind, has been prescribed as a setwork at schools in the Western Cape. 

Others also viewed

Carl Benz may be known as the "Father of the Automobile," but Bertha Benz was the woman...
Up until now, middle school hasn't exactly been a joyride for Greg Heffley. So when the town...
Kobus Botha was raised in the Karoo, but this ‘boerseun’ has established himself in...
The inspiration behind Restaurant  Klein JAN  did not come from a desire to create...