Search for your favourite author or book

Hagedash die Hadeda

ISBN 
9781775841913
Format 
Epdf
Recommended Price 
R55.00
Published 
October 2014
About the book: 
’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is.
 
Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde.
 
Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se ‘Oorspronklike Afrika-verhale’ reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.
 
Listing 

Others also viewed

After a secret drone strike on a civilian target in South Sudan, RAF air marshal George...
Johannesburg: Egoli to some, Jozi to others. Once a mining town, now the most important commercial...
Force for Good  is a bold and refreshingly balanced exploration of positive masculinity,...
Making Champions by Michael Jenkins is a journey into the histories, hearts and homes of some...