Search for your favourite author or book

e - Vrae en feite vir nuuskierige agies: Vir kinders van alle ouderdomme

ISBN 
9781776092451
Format 
Epub
Recommended Price 
R195.00
Published 
October 2017
About the book: 
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet...
 
... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.
 
Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...
 
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.
 
Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! 
 
Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.
Listing 

Others also viewed

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter...
Insektopedie  lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van...
This lively, jam-packed book introduces kids to more than 60 bird groups found in southern Africa:...
“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie...