Search for your favourite author or book

e - Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

ISBN 
9781775842699
Format 
Epdf
Recommended Price 
R325.00
Published 
March 2015
About the book: 

Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is.

Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and Malawi voorkom, dit is ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie, hersiene verspreidingskaarte en baie nuwe foto's, kleurkodes om families te groepeer, simbole vir groottes en spore, foto's van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak, volledige beskrywings van elke spesie bied insig in sleutelkenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos wat geeet word, voortplanting en lewensduur.

Listing 

Others also viewed

This delightful collection of 55 nursery rhymes – specially reworked and adapted for South...
The South African Illustrated Cookbook  is a compilation of recipes dear to South Africans...
More than 1 000 mammal species occur in Africa south of the Sahara Desert. These creatures vary...
Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom ’n Nederlandse...