Search for your favourite author or book

Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

ISBN 
9781776090372
Format 
Epub
Recommended Price 
R205.00
Published 
April 2016
About the book: 

Die banting-boek waarop almal gewag het! 

Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing  verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit:
• verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae;
• skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde;
• bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies;
• verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom;
• help jou om voedseletikette te verstaan; en
• wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg.

Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Other titles by this author 

Others also viewed

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse...
‘Whereas fashion comes and goes, style is forever.’ So says Simon Rademan, one of...
150 Years separate two explorers of Africa: the Englishman John Hanning Speke and South African...
Eco-friendly gardening is fast catching on. Butterfl ies are visible signs of a healthy garden, and...