Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 19: Kookpot

ISBN 
9780637008136
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
December 2024
About the book: 
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is.
 
Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
Other titles by this author 

Others also viewed

From the author of the international bestseller  One of Us Is Lying  comes a brand new...
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die...
A brand new tale in the Animal Stories series from best-selling author, Holly Webb. The Puppy Who...
Dress Peppa in amazing outfits in this new magical adventure sticker book!