Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 17: Oorvöl Duk

ISBN 
9781776358168
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2022
About the book: 

In Oorvöl Duk  vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met ’n paar uitdagings gepaard gaan. Toe hy besluit het om saam met sy tienerbroer, Rodrick, se musiekgroep, Földoek, op toer te gaan het Greg nie besef waarvoor hy homself inlaat nie. Maar hy vind vinnig uit dat die laat aande, onbetaalde gigs, gevegte tussen mekaar en geldprobleme als deel van die rock-en-rol leefstyl is. Kan Greg vir Földoek help om die legendes te word wat hulle dink hulle is? Of gaan te veel tyd saam met Rodrick se musiekgroep ’n stink tyd word?

Other titles by this author 

Others also viewed

My Vegetarian Braai  is not about trying to convert carnivores but rather to broaden the...
Jamie Cooks Italy  is a celebration of the joy of Italian food. Jamie wants to share his...
Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein...
THE NUMBER 1 BESTSELLER AND WINNER OF THE BOOKER PRIZE   'The Testaments is Atwood...