Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 15: Diepkant

ISBN 
9781485900740
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2020
About the book: 
In Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney, topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en sy gesin koers op ’n kampreis, gereed vir ’n grootse avontuur. Maar sake neem ’n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in ’n karavaanpark wat allermins ’n somerparadys is. Wanneer die reën neerstort en die watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.
 
Also available in English as Diary of a Wimpy Kid 15: The Deep End
Other titles by this author 

Others also viewed

The second thrilling volume in Christopher Paolini's bestselling Inheritance Cycle.
Sometimes, animals must make long or difficult journeys. They do this to find food, run from danger...
Topsy and Tim like going to the farm. They help the farmer, get some eggs, see the animals, and...
Welcome to the world of Peppa Pig, where Peppa, George, Mummy Pig, and Daddy Pig enjoy another...