Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae

ISBN 
9781485900412
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2018
About the book: 

Die lewe was beter in die ou dae. Of nie?

Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae  homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wêreld uitgeknip nie.

Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?

Other titles by this author 

Others also viewed

Discover the magical world of Sticker Dolly Dressing!   Use the stickers in this...
Discover the enchanting tales of the Kwasuka Sukela series, where timeless stories of love and...
This heartwarming Peter Rabbit book is a wonderful celebration of Grandpas everywhere.