Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 03: Die Laaste Strooi

ISBN 
9781485900252
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2016
About the book: 
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.
 
Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.
 
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na ’n militêre akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.
Other titles by this author 

Others also viewed

Peppa and her friends love to play, explore and learn! Make up your own stories by placing the...
In Diepkant, die 15de boek in die Dagboek van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff...