Search for your favourite author or book

Beste Suid Africa Braai Resepte

ISBN 
9781868254118
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R190.00
Published 
March 2009
About the book: 

Die meer as 100 000 eksemplare wat van hierdie boek verkoop is, is voldoende bewys dat dit 'n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer. 

Die resepte, met talle wenke en voorstelle, bied nie net heerlike nuwe maniere om hoender, vis en talle vleissnitte te braai nie, maar ook wenke vir bykosse wat die hoofmaal komplementeer en sprankel aan die geleentheid verleen. 

Others also viewed

Met  Low Carb is Lekker Drie  sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015...
South Africa’s threatened bird species and those working to save them.   This...
Sasol First Field Guide to Snakes & Other Reptiles of Southern Africa provides fascinating...
The Cape Town Book presents a fresh picture of the Mother City, one that brings together all its...