Search for your favourite author or book

Baby Touch: Hallo, Pappa!

ISBN 
9781485900696
Format 
Hardback
Recommended Price 
R150.00
Published 
May 2020
About the book: 

Hallo Pappa!  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.

Other titles by this author 

Others also viewed

Penguin presents the audiobook edition of The Creakers: Musical Edition  by Tom...
A bestselling murder mystery fantasy with a shocking twist you won’t see coming. 
Dylan is forced to come out after his secret relationship with Ellis is exposed on social media,...